VF Plus Gemeenskappe

Jou toekoms word onteien. Neem terug jou toekoms! Raak nou betrokke!

VF Plus Gemeenskappe bied jou die geleentheid om op hoogte te bly van sake wat jou raak. Dit bied jou ook die geleentheid om betrokke te raak by jou gemeenskap en saam 'n beter toekoms te skep vir jou en jou kinders.

VELDTOGTE

VF Plus Gemeenskappe is betrokke by verskeie veldtogte op grondvlak om die huidge omstandighede vir ons gemeenskappe te verbeter en daardeur ‘n beter toekoms te help skep.

Die VF Plus beveg ‘n onveilige ontwikkeling in Midvaal wat tot nadeel van die gemeenskap sal wees. Help ons om hierdie proses te stuit.

Die VF Plus stel binnekort die RED Mogale City veldtog bekend. Hou hierdie spasie dop!

Die VF Plus doen ‘n dringende beroep op die hele gemeenskap in die Emfuleni gebied om die versoekskrif aan die nasionale ministers te steun en u grondwetlike reg op behoorlike dienslewering nou op te eis.

Droom dink, en leef jy in Afrikaans? Bekommerd oor Afrikaans en jou kinders se toekoms?

Die VF Plus gaan wetgewing by die parlement indien wat optogte en betogings by skole verbied.

LAAI NOU DIE APP AF – Bly ingelig en raak betrokke!

Kry jou VF Plus Gemeenskapsnuus hier en bly ingelig rakende die netwerk van gemeenskapslede wat saamstaan om ‘n beter toekoms vir hulle gemeenskap en families te help skep.