midvaal_header_v1

Jou toekoms word onteien. Neem terug jou toekoms! Raak nou betrokke!

HOP ONTWIKKELING IN MIDVAAL 

Ondersteun ons in hierdie veldtog om hierdie ontwikkeling op onveilige en onstabiele dolomiet grond te stuit. 

Hierdie petisie is ondersteunend tot al ons aksies in Midvaal om te veg vir ‘n beter toekoms vir die gemeenskap van Midvaal.

Hoe meer steun ons kry hoe meer druk sal daar wees om hierdie krisis af te weer. U ondersteuning kan ‘n verskil maak.

HOP ontwikkeling in Midvaal

 

Geagte inwoner

Tydens die vorige munisipale verkiesing in 2016 het die DA se Midvaal burgermeester, Bongani Baloyi, belowe om HOP-behuising ontwikkelings in tradisionele “wit” areas bou.

DA burgermeester Baloyi in samewerking met die provinsiale  departement van menslike nedersetting, beoog tans so ‘n HOP-ontwikkeling tussen Golfpark en Helney-on-Klip.

‘n Omgewingsimpakstudies word tans gedoen, maar die VF Plus het besluit om die ontwikkeling daadwerklik te opponeer as gevolg van die feit dat die geoormerkte grondgebied deurspek is met onstabiele dolomietgrond en volgens die VF Plus geensins geskik is vir ontwikkeling nie.

In die lig van bogenoemde versoek die VF Plus die gemeenskappe van Golfpark en Henley-on-Klip om die aanlynpetisie op die Facebookblad van die VF Plus Midvaal dringend te onderteken. U stemme hierin is van kardinale belang.


Let wel: Slegs samewerking uit die gemeenskap kan van die proses ‘n sukses maak en daarom is dit uiters belangrik dat ieder en elk van die gemeenskapslede in Midvaal betrokke raak by hierdie veldtog om sodoende ‘n mandaat te kan lewer aan die VF Plus om namens die gemeenskap van Midvaal op te staan teen hierdie onveilige ontwikkeling.

Dit is tyd om jou toekoms terug te neem uit die hande van korrupte en onbevoegte amptenare.

 

Raak nou betrokke by jou toekoms! 

VF Plus: Petisie teen HOP ontwikkeling in Midvaal

Tydens die vorige munisipale verkiesing in 2016 het die DA se Midvaal burgermeester, Bongani Baloyi, belowe om HOP-behuising ontwikkelings in tradisionele “wit” areas bou.

DA burgermeester Baloyi in samewerking met die provinsiale departement van menslike nedersetting, beoog tans so ‘n HOP-ontwikkeling tussen Golfpark en Helney-on-Klip.

‘n Omgewingsimpakstudies word tans gedoen, maar die VF Plus het besluit om die ontwikkeling daadwerklik te opponeer as gevolg van die feit dat die geoormerkte grondgebied deurspek is met onstabiele dolomietgrond en volgens die VF Plus geensins geskik is vir ontwikkeling nie.

In die lig van bogenoemde versoek die VF Plus die gemeenskappe van Golfpark en Henley-on-Klip om die aanlynpetisie op die Facebookblad van die VF Plus Midvaal dringend te onderteken. U stemme hierin is van kardinale belang.

**your signature**

87 signatures = 2% of goal
0
5,000

Deel asb hierdie versoekskrif met jou vriende en familie.

   

Overvaal1

EMFULENI_SERVICE_DELIVERY

VF Plus Gemeenskappe ICON